0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (31)
  • R50 - R100 (25)
  • R100 - R250 (215)
  • R250 - R500 (104)
  • R500+ (43)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit

In Die Stilte Van Die Môre (Afrikaans, Hardcover): In Die Stilte Van Die Môre (Afrikaans, Hardcover)
R249 R205 Discovery Miles 2 050 Save R44 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Maak jou hart voor God oop met die 365 gebede in In die stilte van die môre. Elke gebed handel oor ’n spesifieke onderwerp en word ondersteun deur ’n teksvers. ’n Handige onderwerpsindeks verskyn agter in die boek. Beleef die krag van gebed terwyl jy tyd deurbring in die teenwoordigheid van God.

In Die Teenwoordigheid Van God - 366 Oordenkings (Afrikaans, Hardcover): Izak de Villiers In Die Teenwoordigheid Van God - 366 Oordenkings (Afrikaans, Hardcover)
Izak de Villiers
R249 R205 Discovery Miles 2 050 Save R44 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye.

Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament.

In die Teenwoordigheid van God, in pragtige bruin drukwerk, verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.

Gebede Vir My Seuntjie (Afrikaans, Hardcover): Carolyn Larsen Gebede Vir My Seuntjie (Afrikaans, Hardcover)
Carolyn Larsen
R129 R107 Discovery Miles 1 070 Save R22 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Geanker In Genade (Afrikaans, Paperback): Geanker In Genade (Afrikaans, Paperback)
R199 R164 Discovery Miles 1 640 Save R35 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Geanker in genade bied 365 oordenkings met ’n Skrifbelofte vir elke dag wat lesers herinner aan God se oorvoorwaardelike liefde en trou.

Die oordenkings in ’n pragtige tweekleur-ontwerp bevat prikkelende gedagtes en vrae oor ’n bepaalde tema wat lesers dwing tot selfondersoek. Die meer as 200 temas is relevant vir gelowiges vandag en dek onderwerpe soos verhoudings, verslawing, ambisie, geestelike wapenrusting en uitbranding. ’n Onderwerpindeks agter in die boek verseker dat lesers die regte oordenking vir die regte geleentheid sal vind.

Geanker in genade nooi lesers elke dag om te vertrou dat God al die beloftes in sy Woord aan ons sal nakom.

NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding): NLV Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe (Swart) (Afrikaans, Leather / fine binding)
R799 R658 Discovery Miles 6 580 Save R141 (18%) Ships in 4 - 8 working days

’n Omvattende Afrikaanse Studiebybel gebaseer op die vertroude teks van die NLV wat die temas van die Bybel in diepte ontgin.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.

Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 'n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.
  • Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
God Se Woord Vir Jou (Afrikaans, Hardcover): Charles R. Swindoll God Se Woord Vir Jou (Afrikaans, Hardcover)
Charles R. Swindoll
R149 R123 Discovery Miles 1 230 Save R26 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Leer My Bid, Here (Afrikaans, Paperback): Leer My Bid, Here (Afrikaans, Paperback)
R59 R49 Discovery Miles 490 Save R10 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Gebede Vir My Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover): Carolyn Larsen Gebede Vir My Dogtertjie (Afrikaans, Hardcover)
Carolyn Larsen
R129 R107 Discovery Miles 1 070 Save R22 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Daaglikse Lig Vir Mans (Afrikaans, Hardcover): Daaglikse Lig Vir Mans (Afrikaans, Hardcover)
R169 R140 Discovery Miles 1 400 Save R29 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Die beste manier om die dag te begin is deur tyd aan God en sy Woord af te staan. So word ons versterk om die uitdagings wat voorlê die hoof te bied, maar ook om ingestel te wees op God se hand en die wonders wat daardeur in ons lewe plaasvind.

Daaglikse lig vir mans is ’n klassieke versameling van 366 oordenkings spesiaal vir mans. Elke oordenking is ’n versameling teksverse wat só saamgevoeg is dat die dag se stukkie ’n eenheid vorm wat God se woorde oor daardie onderwerp pragtig saamvat. Hierdie besondere boekie sal bydra tot dae gevul met die wonder van God en sy beloftes wat vir altyd van krag is.

Ons Dogtertjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Dogtertjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
1
R349 R287 Discovery Miles 2 870 Save R62 (18%) Ships in 4 - 8 working days
Genesing Vir Elke Vrou - 90 Inspirerende Dagstukkies (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Genesing Vir Elke Vrou - 90 Inspirerende Dagstukkies (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Ontvang genesing vir jou emosionele wonde en ontdek jou lewensdoel as God se dogter in hierdie 90-daedagstukkieboek deur die internasionaal-bekende Joyce Meyer.

Genesing vir elke vrou dagstukkies delf diep in Joyce Meyer se eie lewensverhaal en haar reis na genesing. Ten spyte van jare se mishandeling, verwerping en verraad deur die mense die naaste aan haar, glo Joyce dat elke vrou wat diep seergekry het deur lewensomstandighede, ten volle genees kan word in hart en siel. Haar onwankelbare aanspraak het ontstaan uit haar reis na genesing van haar eie siel, en ook die pad wat sy gestap het met soveel vroue wat nie wou glo dat hulle hul pyn ten volle sou oorwin en wat riglyne in die lewegewende wysheid van die Bybel gevind het nie.

Joyce neem jou op ’n 90-dae-reis om jou te bemoedig deur die lewe se struikelblokke om jou ware lewensdoel te bereik. Die Here kan jou pyn genees, en Hy wil dit in jou hart doen. Laat Genesing vir elke vrou dagstukkies jou inspireer op jou pad na die wonderlike, vreugdevolle toekoms wat God vir jou beplan het!

Meer As Korale (Afrikaans, Paperback): Elizabeth George Meer As Korale (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth George
R139 R115 Discovery Miles 1 150 Save R24 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Leef Voluit & Vreesloos (Afrikaans, Paperback): Joyce Meyer Leef Voluit & Vreesloos (Afrikaans, Paperback)
Joyce Meyer
R145 R120 Discovery Miles 1 200 Save R25 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Vroue in vandag se samelewing gaan gebuk onder gevoelens van onsekerheid. Om daarvoor te vergoed is hulle geneig om ’n vals beeld van sekerheid en selfvertroue te projekteer wat uiteindelik tot gevoelens van skaamte lei. Hierdie gebrek aan selfvertroue veroorsaak probleme in alle verhoudings en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei.

In Leef voluit en vreesloos (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) ondersoek Joyce die sewe kenmerke van ’n vrou met selfvertroue waaronder ’n vrou wat weet dat sy geliefd is wat weier om in vrees te lewe en wat nie leef deur haarself met ander te vergelyk nie. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer.

Vroue is ’n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ’n opwindende betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.

My LullaBybel Vir Meisies (Afrikaans, Hardcover): Alette-Johanni Winckler My LullaBybel Vir Meisies (Afrikaans, Hardcover)
Alette-Johanni Winckler
R249 R205 Discovery Miles 2 050 Save R44 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.

Beloftes Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback): Beloftes Vir Elke Dag (Afrikaans, Paperback)
R49 R41 Discovery Miles 410 Save R8 (16%) Ships in 4 - 8 working days
Hoop Vir Elke Môre (Afrikaans, Hardcover): Joanna Teigen Hoop Vir Elke Môre (Afrikaans, Hardcover)
Joanna Teigen
R269 R222 Discovery Miles 2 220 Save R47 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Vind vrede, krag en vreugde in die teenwoordigheid van God! Die 366 oordenkings in Hoop vir elke môre sal vroue daagliks aan God se liefde en genade herinner. Begin elke dag met nuwe hoop wanneer jy vol verwagting voor die God kom kniel wat jou liefhet en jou gebede hoor.

'n Mosterdsaad (Afrikaans, Hardcover): Angus Buchan 'n Mosterdsaad (Afrikaans, Hardcover)
Angus Buchan
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Bekende evangelis Angus Buchan neem lesers in ’n Mosterdsaad op ’n jaar-lange reis met oordenkings en ’n Skrifbedeelte vir elke dag.

Die 366 oordenkings is nie net “super-gelowiges” nie, maar elkeen wat elke dag opstaan en vir God leef deur elke dag se uitdagings.

Hierdie grootdruk-dagboek is vir elke kind van God wat geloof soos ’n mosterdsaad nodig het om in God se volle genade te wandel en die koninkryk te ontvang wat Hy vir hulle voorberei.

Jy Kan God Vertrou - 90 Oordenkings Van Hoop (Afrikaans, Large print, Paperback): Nina Smit Jy Kan God Vertrou - 90 Oordenkings Van Hoop (Afrikaans, Large print, Paperback)
Nina Smit
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om God met hulle hele hart te vertrou.

Wanneer dit voel of elke dag vol uitdagings is en jy wonder hoe jy jou omstandighede te bowe gaan kom, bied Nina Smit nuwe hoop in hierdie 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner dat jy in enige situasie op jou Vader kan vertrou. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en weer hoop sal gee vir die toekoms. Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God by jou is daar altyd hoop. Jy kan Hom vertrou om jou te help om die hindernisse op jou pad te oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om tot rus te kom en weer jou liefdesband met die Here te versterk. Jy kán God vertrou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se oneindige liefde en betroubaarheid te herinner.

Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in Beloftes vir Ma’s, God is naby jou, Leef in sy lig (Grootdruk) en God is aan jou kant. Sy is ma van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.

Geloofskatte Uit Psalms (Afrikaans, Paperback): Adrio Koenig Geloofskatte Uit Psalms (Afrikaans, Paperback)
Adrio Koenig
R179 R148 Discovery Miles 1 480 Save R31 (17%) Ships in 4 - 8 working days
Manne Van Die Bybel (Afrikaans, Paperback): Jim George Manne Van Die Bybel (Afrikaans, Paperback)
Jim George
R170 R140 Discovery Miles 1 400 Save R30 (18%) Ships in 4 - 8 working days

In Manne van die Bybel bied Jim George in 113 dagstukkies ’n Bybelse perspektief op 83 manne in die Bybel. Uit hulle lewens kan ons iets leer van God se liefde, genade en bemoeienis met mense.

Hedendaagse mans sal bemoedig en versterk word deur manne soos:

  • Daniël wat gekies het om elke dag te bid
  • Nehemia wat ander kon inspireer
  • Jesaja wat gewillig was om te dien
  • Paulus wat ten spyte van baie teëspoed getrou gebly het
  • Jesus wat die volmaakte voorbeeld van 'n dienaar is

Jim George wys in Manne van die Bybel dat ons selfs uit die lewens van manne wat gestruikel het of ontrou was, meer bewus kan word van God se vergifnis, getrouheid en heiligheid.
Bybel In Praktyk Met Duimgrepe En Rits Taan/Bruin (Afrikaans, Leather / fine binding): Bybel In Praktyk Met Duimgrepe En Rits Taan/Bruin (Afrikaans, Leather / fine binding)
R999 R807 Discovery Miles 8 070 Save R192 (19%) Ships in 4 - 8 working days
Wysheid Uit Die Woord Vir Mans (Afrikaans, Hardcover): Wysheid Uit Die Woord Vir Mans (Afrikaans, Hardcover)
R99 R82 Discovery Miles 820 Save R17 (17%) Ships in 4 - 8 working days

Wysheid uit die Woord vir mans bied vir mans Bybelse antwoorde en woorde van bemoediging in die lewensareas waar hulle dit die nodigste het.

Hierdie pragtige tweekleur-boekie fokus op tydlose waarhede oor 100 onderwerpe, soos besigheid, gesag, karakter, leierskap, reputasie en stres. Daar is 'n alfabetiese indeks agter in sodat mans die antwoorde wat hulle soek, maklik kan opspoor. Elke onderwerp bied diepgaande vrae met Bybelse antwoorde uit die Skrif.

Doelgerigte Gebed (Afrikaans, Paperback): Bennie Mostert Doelgerigte Gebed (Afrikaans, Paperback)
Bennie Mostert
R199 R164 Discovery Miles 1 640 Save R35 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Die meeste mense besef die belangrikheid van gebed en ons weet ook dat Jesus in sy aardse bediening gereeld gebid het. Maar hoe moet ons bid? Hoe kan ons gebede prakties wees?

Doelgerigte gebed is ’n “gebedskool” of handleiding wat ten doel het om mense prakties te laat bid. Dit bied 40 onderwerpe wat lesers stap vir stap wys hoe hulle die Skrif kan bid. Elke onderwerp word ondersteun deur teksverse wat reeds verwerk is tot gebede of as riglyn gebruik kan word. Aan die einde van die boek is ’n studiegids waarin lesers hulle daaglikse vordering in die 40 dae kan meet.

Doelgerigte gebed is ’n praktiese gids wat Christene sal wys hoe om die Skrif te gebruik in hulle gebedstyd saam met die Vader.

Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover): Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Afrikaans, Hardcover)
R349 R287 Discovery Miles 2 870 Save R62 (18%) Ships in 4 - 8 working days
Identiteit - Wie God Sê Jy Is (Afrikaans, Paperback): Alex Kendrick, Stephen Kendrick Identiteit - Wie God Sê Jy Is (Afrikaans, Paperback)
Alex Kendrick, Stephen Kendrick
R199 R164 Discovery Miles 1 640 Save R35 (18%) Ships in 4 - 8 working days

Wat ’n mens van jou eie doel en waarde glo, bepaal byna elke area van jou lewe – onder andere hoe jy dink en voel, hoe jy op omstandighede reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie emosies?

  • Identiteit: Wie God sê jy is is gebaseer op kragtige insigte in die Bybelboek Efesiërs wat gekomplementeer word met persoonlike verhale en praktiese wysheid. Hierdie boek daag lesers uit om die Een wat elke mens deur en deur ken toe te laat om jou hart te rig.
  • Identiteit: Wie God sê jy is is geïnspireer deur die fliek Overcomer. Hierdie boek deur die topverkoper-outeurs Stephen en Alex Kendrick spoor lesers aan om in die wonderlike lig van God se aanvaarding, oorvloedige seëninge en krag te leef.
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Terreur in Kaboel
Hannelie Groenewald Paperback R265 R228 Discovery Miles 2 280
Die Pad Na Ware Wysheid - 366…
Lizette Murray Paperback R290 R249 Discovery Miles 2 490
Vind God In Die Gewone - 'n Soektog Na…
Tom Smith Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190
Laat U Naam Geheilig Word - Leer Ken 24…
Este Geldenhuys Paperback R315 R271 Discovery Miles 2 710
Iemand Soos Jy
Karen Kingsbury Paperback R199 R164 Discovery Miles 1 640
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen?
Jurie van den Heever Paperback  (1)
R10 R8 Discovery Miles 80
Die Bybel - 2020-Vertaling
Leather / fine binding R549 R429 Discovery Miles 4 290
Het Ek My Geloof Verloor?
Pierre du Plessis Paperback R255 R219 Discovery Miles 2 190
John C. Maxwell Dagbeplanner 2023…
Book R349 R287 Discovery Miles 2 870
Uit Die Beek 2024 - 366 Dagstukkies
Barend Vos Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150

 

Partners