101 Gebede om te deel is gebedskaartjies wat tienermeisies sal herinner aan God se sorg, seën en voorsiening.
Hierdie 50 kaartjies spog met pragtige, moderne ontwerpe spesiaal vir meisies. Aan die die een kant van elke
kaartjie is ’n bemoedigende gebed wat meisies sal seën tydens hulle stiltetyd saam met die Here, terwyl daar aan die
ander kant van die kaartjie lyntjies is om hulle eie gebede neer te skryf, en so die seën van gebed te deel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!