0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian theology > Christian devotional theology

Not currently available

Die Geheimenisse Van God (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R157
Discovery Miles 1 570
You Save: R33 (17%)

Die Geheimenisse Van God (Afrikaans, Paperback)

A. Murray

 (sign in to rate)
List price R190 Loot Price R157 Discovery Miles 1 570 You Save R33 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ontsluit die geheimenisse van God in 366 inspirerende dagstukke.

Nuwe buiteblad Wil jy hę jou stiltetyd saam met God moet intiem, kragtig en verfrissend wees? Ken jy die grootste ge­heimenis van God?

In Die geheimenisse van God deel wyle Andrew Murray sy persoonlike openbaring wat hy ontvang het deur tyd saam met God deur te bring. In 366 dag­stukke, wat byna ’n eeu gelede reeds geskryf is, deel Murray geestelike oordenkings vanuit die Ou en die Nuwe Testament.

Die agt geheimenisse wat dié klassieke werk bloot­lę, sluit onder andere in:

· Die geheim van voorbidding

· Die geheim van saambid

· Die geheim van die kruis

· Die geheim van inspirasie

· Die geheim van aanbidding

Met Die geheimenisse van God sal jy ontdek dat die grootste geheim hierin lę: om elke dag tyd te maak saam met God sodat jy die krag en die blydskap van die Heilige Gees ten volle kan ervaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel God’s Best Secret.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: May 2007
Authors: A. Murray
Dimensions: 220 x 152 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 384
ISBN-13: 978-1-77000-390-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian theology > Christian devotional theology > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian theology > Christian devotional theology > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian theology > Christian devotional theology
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-77000-390-8
Barcode: 9781770003903

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners