Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging
is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik
... al kul hy so 'n bietjie. Op 'n dag daag hy Worsie die worshond
om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en
eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy het
iets anders ook ingesluk!
Moeps die wenner is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En
al is Moeps 'n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!