0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die bergrede - 'n Verrassende perspektief op Jesus se riglyne vir `n geseende lewe (Afrikaans, Paperback)
Die bergrede - 'n Verrassende perspektief op Jesus se riglyne vir `n geseende lewe (Afrikaans, Paperback): Adrio Konig

Die bergrede - 'n Verrassende perspektief op Jesus se riglyne vir `n geseende lewe (Afrikaans, Paperback)

Adrio Konig

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jesus se Bergrede is een van die bekendste gedeeltes in die Bybel en een van die aangrypendste preke wat die wereld nog gehoor het, en tog word dit soms verkeerd verstaan. Gerekende teoloog Adrio Konig ruim enige misverstand uit die weg, want die Bergrede gaan nie net oor seen en straf nie, maar bevat in wese die bloudruk vir ’n geseende lewe. Hy wys ook hoe dit verband hou met die Ou Testament en deel verder ’n paar ander verrassings met die leser. In Die Bergrede vat Adrio Konig die inhoud van die Bergrede (Matteus 5-7) kernagtig saam, maar bespreek ook die onderafdelings van die Bergrede in detail. Hy verduidelik op ’n praktiese manier hoe hierdie lewensreels vandag nog nuttig is vir gelowiges en gee selfs vrae vir nadenke. Die Bergrede sal nie net jou verstaan van die betekenis van die Bergrede verander nie, maar dit sal jou ook verander.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Adrio Konig
Dimensions: 148 x 120 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 208
ISBN-13: 978-1-4316-2012-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2012-2
Barcode: 9781431620128

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners