Books > Social sciences > Warfare & defence > War & defence operations > Battles & campaigns
|
Not currently available
Boerekryger - 'n Seun se hoogste offer (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R287
Discovery Miles 2 870
|
|
Boerekryger - 'n Seun se hoogste offer (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R287
Discovery Miles 2 870
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Op 17 sluit die talentvolle maar aweregse Henning Viljoen, 'n
agterkleinseun van Piet Retief, by die Boeremagte aan. Vir die
volgende twee jaar beskryf hy die lewe op kommando in sy dagboeke
voordat hy tragies op die slagveld in sy pa se arms sterf. Die
jonge Henning se eerlike, lewendige beskrywings bied 'n unieke
perspektief op die oorlog in reguit en ongekunstelde taal. Wanneer
hy byvoorbeeld mooi Boeremeisies op die plase teekom, is sy
reaksies tipies van 'n jong man. Hy vertel egter ook van swaarkry
en verliese, asook sy skok oor fusillerings. By een geleentheid
moes hy toekyk hoe twee swart mans – eens sy speelmaats –
tereggestel word. Die dagboeke vertel van die noue band tussen hom
en sy korrelkop pa, 'n generaal. Na sy seun se dood sukkel sy pa om
tot berusting te kom en lewer 'n anti-oorlog pleidooi in 'n brief
aan genl. Louis Botha. Die laaste hoofstuk ondersoek die
Bittereinders se sielkundige motivering. Blake vra ook die kritiese
vraag: moes hulle so lank met die stryd aangehou het?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.