Dit is nag. In die slaapkamer van 'n slapende dogtertjie, stry 'n
wolf en 'n nagmerrie. Die wolf wil die dogtertjie wakker maak om
haar die skrik op die lyf te jaag. Die nagmerrie wil haar aan die
slaap hou sodat hy haar in haar drome kan verras. Wie kan haar die
meeste bang maak? En wat gebeur as die wolf self 'n aaklige
nagmerrie kry? 'n Skreeusnaakse boek wat met kindervrese
klaarspeel. Met verbeeldingryke illustrasies waardeur die skrywer
die leser om die bos lei: Wat is realiteit en wat is droom?
Klanknabootsing maak die boek ideaal vir voorlees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!