Beskrywings, foto's en patrone van verskillende kledingstukke wat
tydens die Anglo-Boereoorlog gemaak is. Dis algemene kennis dat die
kakies so genoem is as gevolg van die kleur van hul uniforms, maar
aan die vraag oor hoe presies die kleredrag van Boerekrygers en
gewone burgers tydens die Anglo-Boereoorlog dan gelyk het, word
selde aandag bestee. Hierdie boek bied 'n interessante blik op 'n
noodsaaklike alledaagsheid wat destyds veel komplekser was as wat
vandag se verbruikerskultuur ons laat besef!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!