“Ek sukkel om ander om my lief te kry. Ek soek ʼn lewe met meer tyd. Ek wil net opgee ...”
Dit is gedagtes wat elke dag deur jou kop gaan, maar dan sê God, “Ek is hier, Ek sal jou nie laat gaan nie. Jy moet die mense om jou liefhê net soos vir jouself.”
Jy sê ... God sê ... bevat 100 dinge wat jy vir jouself sê jy nie kan doen nie, waarmee jy sukkel en wat jy wil hê, maar waarop God ʼn antwoord het en waarmee hy kan help. Verander jou manier van dink deur dié boodskap in jou lewe toe te pas en die issue met God se hulp uit te klaar.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!