Verfyn jou vliegvaardighede met nog 100 pragtige papiervliegtuie!
Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende
vliegtuigies te vou – van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde
haaie. Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie – om te vou en mee
te vlieg. Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig
is uniek geillustreer. Sluit duidelike instruksies in waarvolgens
vliegtuie gevou kan word. ’n Briljante present vir enige kind – of
volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by
’n partytjie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!