0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > True stories > Crime

Buy Now

Suiker Britz - Dossier van 'n Speuderbaas (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R184
Discovery Miles 1 840
You Save: R46 (20%)

Suiker Britz - Dossier van 'n Speuderbaas (Afrikaans, Paperback)

Anemari Jansen, Stefaans Coetzee

 (sign in to rate)
List price R230 Loot Price R184 Discovery Miles 1 840 You Save R46 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad. In sy luisterryke loopbaan as polisieman en speurder, en as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisie se Moord en Roof-eenheid, was Britz as ondersoeker betrokke by misdade wat die samelewing tot in sy fondamente geskud het. In die land se oorgangstydperk na demokrasie het hy, in opdrag van verskeie kommissies van ondersoek, duisterhede help opklaar rondom polities-geÔnspireerde moorde.

In hierdie boek probeer die skrywers ’n beeld van die man agter die legende kry deur die soeklig op sake waarby hy betrokke was, te laat val. En die beeld wat na vore kom is diť van ’n passievolle speurder wat uitsonderlike prestasies in sy loopbaan behaal het, maar hy was ook ’n gewone mens met unieke tekortkominge. Britz het dikwels onder fel kritiek deurgeloop oor die manier waarop polities sensitiewe sake hanteer is.

Lesers wat maklik ontstel word deur grafiese materiaal, moet daarop bedag wees dat die sake wat in hierdie boek gedek word, dikwels grusaam en angswekkend is. Om egter ’n profiel van ’n man in Suiker Britz se liga saam te stel, is dit onvermydelik dat die donkerste uithoeke van die menslike psige verken moet word.

General

Imprint: Penguin Random House South Africa
Country of origin: South Africa
Release date: August 2019
Authors: Anemari Jansen • Stefaans Coetzee
Dimensions: 234 x 153 x 32mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 256
ISBN-13: 978-1-77609-470-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Fiction > True stories > Crime
Books > Biography > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Local Author Showcase > Biography
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > J. M. Coetzee
LSN: 1-77609-470-0
Barcode: 9781776094707

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners