0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Angelique du Toit Bundel - Staan Sterk in 'n Wankelende Węreld / Waarvoor Wag jy Dan? (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R154 (43%)
Angelique du Toit Bundel - Staan Sterk in 'n Wankelende Węreld / Waarvoor Wag jy Dan? (Afrikaans, Paperback): Angelique du...

Share your images

Angelique du Toit Bundel - Staan Sterk in 'n Wankelende Węreld / Waarvoor Wag jy Dan? (Afrikaans, Paperback)

Angelique du Toit

 (sign in to rate)
List price R360 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R154 (43%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Staan Sterk In 'n Wankelende Węreld

Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid?

Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk – en ander mense – te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe. Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms?

Staan sterk in ’n wankelende węreld is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.

Waarvoor Wag Jy Dan?

Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe?

Verbeel jou ’n lewe vol van oorborrelende vreugde . . .vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word - soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses.

Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word - prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend.

Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan!

General

Imprint: Struik Christian Media
Authors: Angelique du Toit
Dimensions: 220 x 154 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Volumes: 2
ISBN-13: 978-1-4153-3934-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Shipping in 24hrs
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 1-4153-3934-1
Barcode: 9781415339343

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners