In 366 oordenkings moedig Angus Buchan jou aan om in God se teenwoordigheid te leef en sy seën te ontvang.
Leef elke dag in God se teenwoordigheid en ontvang die seën wat God in oorvloedige genade vir jou gegee het.
So sê die evangelis Angus Buchan in die 366 dagstukke in Genade in oorvloed. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit Die Bybel met Grassroots-oordenkings, bied ʼn teksvers, oordenking en kort gebed, en gee riglyne oor hoe om in ʼn hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig.
Genade in oorvloed sal vir jou ʼn beter begrip gee van wie God is en hoe jy onder alle omstandighede op Hom kan vertrou.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Harvest of Blessing
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!