0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

God Van Wonder - Persoonlike Getuienisse Oor God Se Wonderwerkende Krag in Mense Se Lewens (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R83
Discovery Miles 830
You Save: R17 (17%)
God Van Wonder - Persoonlike Getuienisse Oor God Se Wonderwerkende Krag in Mense Se Lewens (Afrikaans, Paperback): Angus Buchan

God Van Wonder - Persoonlike Getuienisse Oor God Se Wonderwerkende Krag in Mense Se Lewens (Afrikaans, Paperback)

Angus Buchan

 (sign in to rate)
List price R100 Loot Price R83 Discovery Miles 830 You Save R17 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

God van wonders deur Angus Buchan is propvol getuienisse wat die goedheid en genade van God in die lewens van gewone mense weerspieel. Die boek deel wonderlike verhale van gebede in verskillende situasies wat beantwoord is - van verlossing en bevryding, genesing, voorsiening en ongelooflike geleenthede tot bekering. Net soos Jesus in die Bybelse tyd wonderwerke gedoen het - nie om Homself te bewys nie, maar omdat Hy ontsaglik lief was vir die mense om Hom - doen God vandag nog wonderwerke. Die 40 ware verhale wat Angus oorvertel in God van wonders sal lesers opnuut laat nadink oor God se ongelooflike krag. Die boek word ook afgerond met persoonlike getuienisse. God is 'n God van wonderwerke en God van wonders vertel waartoe Hy in staat is in die lewens van gelowiges wanneer hulle hul geloof en vertroue in Hom plaas.

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: July 2015
Authors: Angus Buchan
Dimensions: 210 x 150 x 16mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 238
ISBN-13: 978-1-4316-1325-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1325-8
Barcode: 9781431613250

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners