0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Name Van God (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R41
Discovery Miles 410
You Save: R8 (16%)
Die Name Van God (Afrikaans, Paperback): Ann Spangler

Die Name Van God (Afrikaans, Paperback)

Ann Spangler

 (sign in to rate)
List price R49 Loot Price R41 Discovery Miles 410 You Save R8 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

52 studies oor die betekenis van God se Name en titels. Die Name van God is 地 unieke 52 week-Bybelstudie wat fokus op die Name van God en Jesus. Deur die verskille in Name soos Adonai, El Shaddai, Abba, Jesus, Lam van God en Prins van Vrede te ondersoek, sal jy 地 God ontmoet wat volkome heilig, kragtig, genadig en liefdevol is. Elke week se studie bevat: Agtergrond-inligting om jou te help om die spesifieke Naam te verstaan; 地 Kerngedeelte uit die Bybel waarin die Naam die eerste keer of die betekenisvolste gebruik word; Besprekingsvrae vir individue of kleingroepe; 地 Lys Bybelgedeeltes vir verdere nadenke. Die Name van God bevat addisionele vrae vir nadenke en verdere studie. In hierdie Bybelstudie sal individue of kleingroepe die belangrikste van God se Name verken soos dit in die Bybel openbaar word. Daar is ook 地 handige gids wat help met die uitspraak van die Name van God in antieke Hebreeus en Koine Grieks.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Ann Spangler
Dimensions: 240 x 170 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-4316-1744-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1744-X
Barcode: 9781431617449

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners