Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals > Christian prayerbooks
|
Buy Now
Die gebed van Daniel - Gebed wat die hemel beweeg en nasies verander (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)
|
|
Die gebed van Daniel - Gebed wat die hemel beweeg en nasies verander (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R170
Loot Price R140
Discovery Miles 1 400
You Save R30 (18%)
Expected to ship within 10 - 15 working days
|
Ontdek hoe ’n gebed gebore uit desperaatheid jou kan lei om waarlik
kragtig en effektief te bid vir jou nasie, gesin en jouself. Voel
dit of jou gebede nie “werk” nie? Asof dit kragteloos is? Se nou
die probleem le nie by die gebed nie, maar by die bidder self? Anne
Graham Lotz ondersoek in Die gebed van Daniel hoe ’n gebed moet lyk
om waarlik die hemel te beweeg en ’n nasie te verander. Deur van
nader te kyk na Daniel se gebed in Daniel 9 beantwoord sy vrae
soos: Hoe weet ek God luister na my gebed?; Hoe weet ek God sal my
gebed beantwoord?; Hoekom moet ek bid?; Maak dit saak waar ek bid?;
Maak my gesindheid saak wanneer ek bid?; Watter verskil maak een
persoon se gebed? Ontdek hoe ’n gebed gebore uit desperaatheid jou
kan lei om waarlik passievol, opreg, seevierend en volhardend te
bid totdat jy ’n antwoord kry. Die gebed van Daniel sal jou help om
effektief te bid vir jou nasie, jou gesin en jouself.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.