Daar is net plek op die ark vir die boumeester en sy familie. Gam,
die jonste seun, beloof aan Re Jana 'n plek op die skip. Diep in
die rotswoestyn is ’n groot bouwerf, en in die middel daarvan staan
dít waaroor almal in Kanaan lag: die skip in die woestyn. Die
arkbouers wat almal in net een God glo, verwag 'n groot onheil.
Gaandeweg kom Re Jana agter watter rampspoed hulle gaan tref: die
hele wereld gaan oorstroom word. Maar dan kom die slanke Neelata
daar aan. Neelata is bestem om Gam se vrou te word! Die arkvaarders
is 'n spannende en diepsinnige hervertelling van die bekende
Bybelverhaal oor die sondvloed.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!