Na 'n uitval pak Donne haar tas en stuur vir haar man 'n e-pos om
te se hy moenie na haar kom soek nie. Sy huur 'n meenthuis en begin
met die roman wat sy so lankal wou skryf. Die probleem is dat so
baie debuutromans eintlik maar outobiografies is. Dus skep sy 'n
roman rondom die onbekende en afwesige vrou by wie sy die meenthuis
huur. Gaandeweg word die verskil tussen werklikheid en fiksie
ontstellend klein.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!