0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity

Not currently available

Verdwaalpad (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)
Verdwaalpad (Afrikaans, Paperback): Annetjie van Tonder

Verdwaalpad (Afrikaans, Paperback)

Annetjie van Tonder

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R140 Discovery Miles 1 400 You Save R30 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Millie Malan se rustige lewe op Dreunbaai verander onherroeplik wanneer haar ouma Hetta sterf en sy by die lees van die testament hoor sy moet haar erfporsie deel met ’n vrou van wie sy nog nooit eens gehoor het nie – Cornelia Krynauw. Boonop kan sy net nie Cornelia se aantreklike seun, Karel, uit haar gedagtes kry nie. Toe hy by haar koffiewinkel ingeloop het, het sy gedink hy is die een vir wie sy gewag het, maar toe sy uitvind wie hy is, en dat dit sy ma is met wie sy haar ouma se erflating moet deel, was die strydlyne getrek.

Dan kom Millie op dokumente af wat haar lewe verder deurmekaarkrap: Sy was ’n surrogaatbaba. Wie is haar regte ouers dan? Millie se soeke na die waarheid oor haar afkoms, dwing haar om gespanne verhoudings uit haar verlede aan te spreek, onder andere met haar vervreemde pa, haar antagonistiese stiefma, en haar halfbroer en -susters, wat sy nooit regtig geken het nie.

Verdwaalpad handel oor seerkry, hoe liefde alles kan oorwin en dat vergifnis altyd moontlik is.

General

Imprint: Struik Christian Media
Release date: October 2017
Authors: Annetjie van Tonder
Dimensions: 214 x 135 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-4153-3770-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3770-5
Barcode: 9781415337707

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners