0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks

Buy Now

Armand Kook Kaal - Die Maer Uitgawe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R42 (14%)

Armand Kook Kaal - Die Maer Uitgawe (Afrikaans, Paperback)

Armand Aucamp

 (sign in to rate)
List price R300 Loot Price R258 Discovery Miles 2 580 You Save R42 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 14 - 18 working days

’n Banting-en-keto-avontuur

“Unquestionably one of the very best low-carb recipe books available anywhere in the world.” – Prof. Tim Noakes

“Om gesonde kos te kook kan soms vaal en vervelig wees, maar Armand maak dit heerlik en opwindend!” – Herman Lensing, SARIE se kosredakteur

Armand Aucamp is een van die aantreklikste mans in Suid-Afrika. Aanhangers begeer ˇf sy lyf ˇf om soos hy te lyk. Nou deel hy sy geheim met almal: Hy eet heel, gestroopte kos as deel van die sogenaamde “banting”- of “keto”-leefstyl. Met ’n hoŰvet-laekoolČhidraat-dieet hou hy daardie Adonis-lyf in stand en maak sy bewonderaars mal.

Armand kook kaal, met sy 100 resepte, het van die rakke af gevlieg! Toe kies Armand sy 50 gunstelingresepte vir ’n lekker kompakte weergawe van die boek: Armand kook kaal – die maer uitgawe! Nes sy ouer, dikker boetie is hierdie boek propvol heerlike, oorspronklike resepte – van onthaalkos, vleisgeregte en ontbyt tot vinnige happies, drankies en lekkernye. Armand het elkeen self getoets en geproe! Stap vir stap en met pragfoto’s daarby wys hy jou hoe om smuldisse uit gesonde bestanddele te skep en te geniet sonder dat jou figuur daaronder ly.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: July 2019
Authors: Armand Aucamp
Dimensions: 280 x 210 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 125
ISBN-13: 978-0-7993-9607-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Health, Home & Family > Family & health > Fitness & diet > Diets & dieting
Books > Food & Drink > TV / celebrity chef cookbooks
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Local Author Showcase > Food & Drink
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 0-7993-9607-9
Barcode: 9780799396072

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners