0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Not currently available

Master Harold ... en die boys: Grade 10 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R135
Discovery Miles 1 350
You Save: R18 (12%)
Master Harold ... en die boys: Grade 10 (Afrikaans, Paperback): A. Fugard

Master Harold ... en die boys: Grade 10 (Afrikaans, Paperback)

A. Fugard; Translated by I. Sheard

Series: MML literature

 (sign in to rate)
List price R153 Loot Price R135 Discovery Miles 1 350 You Save R18 (12%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dis die jaar 1950. Hally is `n wit 17-jarige seun wat nie akademies presteer op skool nie, maar `n intellektuele nuuskierigheid het wat ongewoon vir sy ouderdom is: hy lees wyd, hy bevraagteken algemene opinies en hy dink vir homself. Hy het `n besondere vriendskap met Sam, een van die swart mans wat vir sy ma in die St. George's-park-teekamer. Hally, Sam en Willie, die ander werker, bring `n reenerige middag in die teekamer deur. Sam en Willie oefen vir die baldanskompetisie waaraan hulle binnekort deelneem. Hally doen huiswerk. Tussendeur het Sam en Hally `n interessante gesprek oor denkers en idees. Hally se aandag word kort-kort afgelei deur die vooruitsig van sy pa se ontslag uit die hospitaal en sy terugkeer huis toe. Hally se komplekse verhouding met sy kreupel pa wat te veel drink en die manier waarop hy sy frustrasies hieroor uitdruk, beinvloed op dramatiese wyse sy optrede teenoor en verhouding met sy twee vriende, veral Sam. Master Harold ... and the Boys is die eerste keer in 1982 by die Yale Repertory Theatre in New Haven opgevoer. Fugard het op `n opening in die buiteland besluit as gevolg van die outobiografiese elemente in die drama en die eksplisietheid van die handeling en dialoog. Hierdie treffende vertaling ontsluit hierdie gegewe vir die moderne, Afrikaanse leser. Die feit dat dit vandag steeds wyd opgevoer en gelees word, dui daarop dat dit nie aan tyd of plek gebonde is nie, maar gehore met universele temas boei.

General

Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Country of origin: South Africa
Series: MML literature
Release date: February 2011
Authors: A. Fugard
Translators: I. Sheard
Dimensions: 240 x 180mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 80
ISBN-13: 978-0-636-08608-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-636-08608-9
Barcode: 9780636086081

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners