Gevoelens maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Hierdie reek is ontwerp om die baba se sintuie van geboorte af te stimuleer en word op dié manier aan gevoelens bekendgestel. Babas en peuters word op ‘n prettige manier aangemoedig om op die uitdrukking en gevoelens wat deur die prente uitgebeeld word, te reageer en te te speel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!