Hallo Pappa! maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Die prente van die verskillende babadiere is aan die linkerkant, en hul pappas s’n regs. Die baba en peuter vat en voel aan die prente van die pappadiere om agter te kom of hulle grof, glad, harig of sag is. Hulle ontdek ook watter geluide hulle maak. Op die laaste bladsy is daar ‘n spieëlverrassing waar die babas hulself en hul pappas saam kan sien.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!