Lank gelede was daar ’n arm houtkapper met twee kinders: Hansie en
Grietjie. Een aand se die houtkapper vir sy vrou: “Ons het nie meer
geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?” “Ek
het ’n plan,” se die houtkapper se vrou. “Vat Hansie en Grietjie
tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle
iemand wat na hulle sal kyk.”
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!