Die gebedeboek neem die leser deur ’n poetiese reis deur die
Psalms. Die skrywer neem die 150 Psalms en omskep dit in gebede wat
oor 366 dae strek, dus ’n gebed vir elke dag. Die gebede eggo die
intense emosies soos hartseer, vreugde, lof en woede wat so
duidelik deur die Psalmdigter verwoord word. Die gebedsreis beloof
om die leser se gebedslewe hartlik te verryk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!