0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Ontdek God in die stories van mense (Afrikaans, Paperback, 2nd ed) Loot Price: R191
Discovery Miles 1 910
Ontdek God in die stories van mense (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Benescke Janse van Rensburg

Ontdek God in die stories van mense (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

Benescke Janse van Rensburg

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R191 Discovery Miles 1 910

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Hierdie is ’n versameling ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. As joernalis in die geestelike en inspirasiemark het Benescke Janse van Rensburg oor die jare talle onderhoude gevoer met mense wie se stories haar meer van God se karakter geleer het. In Ontdek God in die stories van mense deel Benescke hierdie ontdekkings oor God se karakter met haar lesers. Sy rangskik hierdie ontdekkings van A tot Z volgens die karaktereienskap van God wat uit die gebeure na vore tree. Die toeganklike A-tot-Z-formaat maak dit ideaal vir gemeentestudie, huisgodsdiens, Bybelstudiegroepe en selgroepe. Ontdek God in die stories van mense laat ’n mens opnuut lief word vir die almagtige God wat ons dien, bou ’n mens se geloof vir moeilike tye en help ’n mens om vas te staan in die storms van die lewe.

General

Imprint: Lux Verbi
Country of origin: South Africa
Release date: September 2018
Authors: Benescke Janse van Rensburg
Dimensions: 213 x 137 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 350
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7963-1871-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 0-7963-1871-9
Barcode: 9780796318718

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners