0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R24 (17%)
Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans,...

Gewapen Vir Die Geestelike Stryd - Rus Jou Toe Met Kennis En Beleef Oorwinning in Geestelike Oorlogvoering (Afrikaans, Paperback)

Bennie Mostert

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R24 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Daar is uiteenlopende standpunte oor die geesteswereld: sommige mense ontken die bestaan van demone en ander gaan weer oorboord daarmee. Bennie Mostert het hierdie verwarring gesien en Gewapen vir die geestelike stryd geskryf om Christene op 'n praktiese manier toe te rus vir die geestelike stryd. Gelowiges moet die geestelike waarhede in die Skrif ken en verstaan, en dit prakties uitleef. In Gewapen vir die geestelike stryd gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel. Hy praat onder andere oor die gesag van die gelowige, die wapenrusting van God, die Heilige Gees en gebed as wapens in die stryd. Gewapen vir die geestelike stryd is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose. Dit is voorheen uitgegee onder die titel Geestelike oorlogvoering.

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: April 2016
Authors: Bennie Mostert
Dimensions: 211 x 149 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 158
ISBN-13: 978-1-4316-1570-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1570-6
Barcode: 9781431615704

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners