0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R124
Discovery Miles 1 240
You Save: R26 (17%)

Man van God - Vir Manne Wat 'n Verskil Wil Maak (Afrikaans, Paperback)

Bennie Mostert

 (sign in to rate)
List price R150 Loot Price R124 Discovery Miles 1 240 You Save R26 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Praktiese riglyne vir die Christenman wat God se doel vir sy lewe wil uitleef, en werklik ’n verskil in hierdie węreld wil maak.

Daar word baie en maklik gepraat oor alles wat verkeerd is in ons samelewing. Die oplossings kom egter nie so maklik nie, en antwoorde soos “kom ons leef positief en maak die beste van ’n slegte saak” is net nie genoeg om werklik ’n verskil te maak nie.

In Man van God fokus bekende skrywer Bennie Mostert spesifiek op die moderne Christenman, en die verantwoordelikheid wat mans moet opneem om by te dra tot die herstel van die geestelike dimensie van ons samelewing.

In drie afdelings word daar gefokus op:

· Die eienskappe van ’n ware man van God

· Hoe ’n man van God teenoor sy kinders moet optree

· Riglyne waarvolgens die man van God in gebed kan intree vir sy vrou, kinders en die werk­plek.

God wil Christenmanne gebruik om die węreld te verander. Man van God bevat waardevolle riglyne wat hulle sal help om werklik te leef soos die Vader dit bedoel het.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Bennie Mostert
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4316-2249-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2249-4
Barcode: 9781431622498

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners