Bobby van Jaarsveld het homself die afgelope twee jaar bewys as die
land se gewildste manlike kunstenaar. Na die sukses van die fliek
Liefling en sy huidige album Net Vir Jou beloof Bobby nou om sy
GROOTSTE album met die GROOTSTE treffers vry te stel.
Met snitte soos n Vrou wil dit hoor, Wat Geld nie kan Koop nie,
Wonderwerk, Sion en vele meer word hierdie album gewaarborg om een
van die GROOTSTE verkopers hierdie jaar te wees
Die album bied ook twee vorige treffers as bonus snitte: My
Lewe Draai om Jou en Kan ek met Jou.
General
Label: |
Coleske
|
Release date: |
May 2012 |
Performers: |
Bobby Van Jaarsveld
|
Dimensions: |
125 x 142 x 10mm (L x W x T) |
Format: |
|
Categories: |
Music
|
LSN: |
XDT-85Q-MFH-6 |
Barcode: |
6009516614217 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!