0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Thys & Trix (Afrikaans, DVD) Loot Price: R98
Discovery Miles 980
You Save: R62 (39%)

Share your images

Thys & Trix (Afrikaans, DVD)

Brendon Daniels, Leandie du Randt Bosch, Bouwer Bosch

 (sign in to rate)
List price R160 Loot Price R98 Discovery Miles 980 You Save R62 (39%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 11 - 16 working days

Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wr in die verleentheid stel.

Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ’n misdaad-sindikaat in ’n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanwe hulle ‘vanilla-voorkoms’ word Thys en Trix vir die eerste keer uitgesonder as die bekwaamste span om ’n ondersoek te lei, of eerder te laat ly, maar die feit dat hulle moet voorgee om ’n getroude paartjie te wees om die ondersoek geloofwaardig te maak, bemoeilik die situasie.

Speurder Solomons sal hulle vergesel, maar is glad nie ingenome met die feit dat hy die butler gaan wees nie.

General

Studio: Film Factory
Release date: November 2018
Actors: Brendon Daniels • Leandie du Randt Bosch • Bouwer Bosch
Dimensions: 190 x 130 x 10mm (L x W x T)
Format: DVD
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: 16 LVD
Categories: Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > Comedy
Movies & TV > Crime
Promotions
LSN: XRF-TPH-6FH-2
Barcode: 6004416138177

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners