0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Die Ongedanste Dans - Gevangenisgedigte 1976-1983 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R395
Discovery Miles 3 950
You Save: R65 (14%)

Die Ongedanste Dans - Gevangenisgedigte 1976-1983 (Afrikaans, Paperback)

Breyten Breytenbach

 (sign in to rate)
List price R460 Loot Price R395 Discovery Miles 3 950 You Save R65 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

n Versameling van al die gedigte wat hierdie internasionaal bekende digter geskryf het terwyl hy in 'n Suid-Afrikaanse gevangenis was in die sewentiger- en vroee tagtigerjare vir sy anti-apartheidsbedrywighede. Breyten Breytenbach se lewe en sy loopbaan as digter en skilder is geweldig ontwrig deur sy sewe jaar lange gevangenskap. In daardie tyd het net een bundel verskyn wat in aanhouding geskryf is: Voetskrif (1976). Eers na sy vrylating is al die bundels wat in die tronk geskryf is, gepubliseer. Hierdie versameling strek dan vanaf 1976 tot 1987 - met een lang ongepubliseerde gedig, "Die glimlag". ('n Vroeer titel vir laasgenoemde gedig was "Die Kus", soos die skrywer daarna verwys op p. 81 in Die Toneelstuk.) Die gedigte uit die volgende bundels is ingesluit: Voetskrif, Lewendood, Buffalo Bill, Eklips, Yk en Boek. "Die merkwaardigste [is] dat die verwysingsveld wyer is en die woordgebruik ryker as wat mens sou verwag van iemand wat afgesonder was van kennis uit biblioteke en van die kontak met variasies van die lewende taal. Dis 'n onteenseglike bewys van meesterskap." ~ Ampie Coetzee. This collection includes all the poems written during the seven years this famous poet spent in jail for his involvement in anti-apartheid activities.

General

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: March 2005
Authors: Breyten Breytenbach
Dimensions: 213 x 137 x 26mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 459
ISBN-13: 978-0-7981-4402-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Law > General
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Regte
LSN: 0-7981-4402-5
Barcode: 9780798144025

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners