Bybelbeloftes vir elke man belig kragtige beloftes in die Bybel en sal elke man in enige situasie van sy lewe
bemoedig, versterk en lei. Dié boek, met sy klassieke tweekleur-ontwerp van swart en metaalgoud, bied meer as
30 temas oor relevante onderwerpe soos voorsiening, rus in tye van uitputting, wysheid, gebed en ’n lewe met ’n
doel vir God. Elke onderwerp sluit ’n kort oordenking en ’n gebed in.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!