Strafreg Werkboek is 'n handige hulpmiddel vir strafregstudente.
Dit bevat voorbeelde van tipiese vrae wat studente in eksamens of
toetse kan aantref, asook die modelantwoorde op sodanige vrae.
Hierdie vrae en antwoorde het betrekking op sowel die algemene
beginsels van die strafreg as besondere misdade. Spesiale aandag
word geskenk aan probleemtipe-vrae, waarin 'n feitestel verskaf
word. Die student moet dan uitwerk of een van die betrokke persone
'n misdaad gepleeg het en hom of haar op 'n bepaalde verweer kan
beroep.
General
Imprint: |
Juta Legal and Academic Publishers
|
Country of origin: |
South Africa |
Series: |
LegalEase: elements series |
Release date: |
2013 |
Authors: |
C.R. Snyman
|
Dimensions: |
247 x 172 x 8mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
139 |
ISBN-13: |
978-1-4851-0728-6 |
Categories: |
Books >
Law >
Laws of other jurisdictions & general law >
Criminal law
|
LSN: |
1-4851-0728-8 |
Barcode: |
9781485107286 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!