Dapper Dawie se onderstebo week is ’n unieke boek vir kinders
én volwassenes. Die storie is geïnspireer deur
gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en
ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer. Volg Dawie
se avonture waar hy probleme op die speelgrond en by die huis
teëkom en lees die boek saam met jou kind om soortgelyke
probleme te oorkom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!