Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
|
Not currently available
Fortuin (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
Loot Price: R292
Discovery Miles 2 920
You Save: R48
(14%)
|
|
Fortuin (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
(sign in to rate)
List price R340
Loot Price R292
Discovery Miles 2 920
You Save R48 (14%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel? Paradyskloof die voorpoorte
van die hemel, of ’n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind
in opdrag van Tuisfront se redakteur. Die werklikheid waarmee
Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreeel:
die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en
ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die
vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste
verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos
’n engel begin lyk. Maar as sy nie die skuldige is nie, is iemand
anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai,
want twee gaste het reeds aan die hand van “Moeder Natuur” gesterf.
En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.