0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller

Not currently available

Raaiselspieel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R292
Discovery Miles 2 920
You Save: R48 (14%)

Raaiselspieel (Afrikaans, Paperback)

Chanette Paul

 (sign in to rate)
List price R340 Loot Price R292 Discovery Miles 2 920 You Save R48 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Vet Frieda Ferreira het geen benul waarom die vermaarde professor Victor Ferreira agt jaar gelede met haar getrou het nie. Ook nie of die beelde wat sy van kleins af sien en die stemme wat sy hoor, beteken sy is psigies of psigoties nie. Frieda het egter ? meer onmiddellike probleem. Sy moet haar pa se moord oplos, al sit daar reeds ? man agter tralies daarvoor. Nie omdat sy wil nie, maar omdat haar pa daarop aandring. Van agter die doodsgordyn. En Nils van der Sluijs, die befoeterde Belg wat ryk en beroemd geraak het danksy sy vetvrouskilderye, laat ook in die dood nie vir hom nee se nie. Stas Stassen is die man wat Frieda moet help om haar pa se biografie te skryf. Hy is nie seker of Frieda ? skisofreen is of net ? ander soort nutcase nie, maar hy glo beslis nie sy is, soos sy beweer, heldersiende nie. Anders sou sy immers geweet het hy stel meer daarin belang om haar hovaardige man terug te betaal as in die vetvrouskilder se doen en late. Nils se lewensverhaal lewer egter ? paar verrassings op, onder meer in die vorm van ? paar spesiale skilderye, en kort voor lank is Stas meer betrokke as wat heilsaam is en Frieda is haar lewe nie meer seker nie. Frieda gebruik spieels om die dooie man te ‘sien’.

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: March 2014
Authors: Chanette Paul
Dimensions: 198 x 130 x 32mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 510
ISBN-13: 978-0-7993-6493-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-7993-6493-2
Barcode: 9780799364934

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners