In 365 oordenkings ontdek jy hoe om in die wysheid van God te lewe.
Sonder die wysheid van God in ons lewe het ons nog nie eers naastenby voluit begin leef nie. En die wonderlike waarheid is dat ons God om hierdie wysheid kan bid.
In Wysheid vir die weg deel Charles Swindoll wyse woorde uit die Skrif wat jou op jou lewensreis sal begelei. Die 365 oordenkings in sakpas-formaat sal jou sterk maak en die nodige insig gee om deur die lewe se vrae en spanning steeds voluit te kan leef.
Wanneer jy God se wysheid ontvang, sal jy uit God se perspektief besef dat jy enigiets kan oorkom wat die lewe na jou kant toe gooi. God gee jou die wysheid om dit reg te kry. Vra Hom net daarvoor.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!