0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Warfare & defence > War & defence operations > Battles & campaigns

Not currently available

Engele in die vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R198
Discovery Miles 1 980
You Save: R32 (14%)

Engele in die vreemde - Buitelandse vroue in die Anglo-Boereoorlog (Afrikaans, Hardcover)

Chris Schoeman

 (sign in to rate)
List price R230 Loot Price R198 Discovery Miles 1 980 You Save R32 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met ’n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom – van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgie, Swede, Kanada, Australie en Nieu-Seeland. Sommige het as verpleegsters aan die front gewerk, terwyl ander Boerekinders in die konsentrasiekampe onderrig het. Hierdie fassinerende en inspirerende boek is gebaseer op persoonlike dagboeke en briewe, sowel as ander oorlogsbronne, en vertel van hul beproewinge en rampspoed terwyl hulle te kampe gehad het met die gevare van oorlog, die uiterstes van die omgewing en die treurige oe van sterwende mans in hul sorg. Hul verhale is die van barmhartigheid en moed.

General

Imprint: Zebra Press
Country of origin: South Africa
Release date: April 2013
Authors: Chris Schoeman
Dimensions: 238 x 160 x 27mm (L x W x T)
Format: Hardcover - With dust jacket
Pages: 245
ISBN-13: 978-1-77022-502-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History > History of specific subjects > Military history
Books > Social sciences > Warfare & defence > War & defence operations > Battles & campaigns
Books > Humanities > History > African history > From 1900 > General
Books > History > African history > From 1900 > General
Books > History > History of specific subjects > Military history
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
LSN: 1-77022-502-1
Barcode: 9781770225022

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners