0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Historical Jesus

Not currently available

Wie is God - 'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R66
Discovery Miles 660
You Save: R14 (18%)
Wie is God - 'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde (Afrikaans, Paperback):...

Wie is God - 'n Kompakte gids van 52 geloofsvrae met kort en kragtige Skrifgebaseerde antwoorde (Afrikaans, Paperback)

Chris van Wyk

 (sign in to rate)
List price R80 Loot Price R66 Discovery Miles 660 You Save R14 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

As iemand vir jou vra: “Wat glo jy?” kan jy die kern van wat ons glo as antwoord gee? Vrae omtrent die Bybel, geloof en die kerk is nooit maklik nie. Sommige vrae lyk eenvoudig en ander kan jy sommer sien, gaan ure se kopkrap meebring! Chris van Wyk het kort en kragtige antwoorde geformuleer op vrae soos: "Wat is die Drie-eenheid?" "Wat verwag God van jou in sy wet?" "Waarom moet my Verlosser waarlik mens en waarlik God wees?" "Watter hoop hou die ewige lewe vir my in?" Die resultaat was Wie is God? Hierdie kompakte gids bevat 52 geloofsvrae soos hierdie vir gelowiges. Die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofs¬belydenis van Nicea, die Geloofsbelydenis van Athanasius, die Heidelbergse Kategismus en die Westminster Geloofsbelydenis dien as basis vir die kernantwoorde in Wie is God?

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: February 2018
Authors: Chris van Wyk
Dimensions: 210 x 148 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 120
ISBN-13: 978-1-4316-2007-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The historical Jesus
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The historical Jesus
Books > Christianity > The Historical Jesus
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2007-6
Barcode: 9781431620074

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners