Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021 kombineer styl en
inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie
en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n
plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou
inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat
volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto's.
Kenmerke sluit in:
- Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
- Openbare vakansiedae en skoolkwartale
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
- Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te
skryf
- 'n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en
notas
- Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
- 214 x 160 mm, Hardeband met lintmerker
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!