0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Johnny Is Nie Dood Nie (Afrikaans, DVD) Loot Price: R98
Discovery Miles 980
You Save: R67 (41%)

Share your images

Johnny Is Nie Dood Nie (Afrikaans, DVD)

Christiaan Olwagen; Starring Rolanda Marais, Albert Pretorius, Roelof Storm, Ludwig Binge, Ilana Cilliers

 (3 ratings, sign in to rate)
List price R165 Loot Price R98 Discovery Miles 980 You Save R67 (41%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 9 working days

Vier vriende hou 'n partytjie kort na Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voelvry-ioer herleef.

Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel, Andre Letoit en Bernoldus Niemand. Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel - iets wat al vier steeds na al die jare teister.

Dit is 'n vernuftig gekonstrueerde stuk waarin die onstuimige laat tagtigerjare in Suid-Afrika oortuigend uitgebeeld word. Dit was die tyd toe die Afrikaanse jeug polities bewus geraak het en toe die grensoorlog 'n verwoestende uitwerking op duisende jong dienspligtiges gehad het.

General

Studio: Kyknet
Release date: September 2017
Directors: Christiaan Olwagen
Actors: Rolanda Marais • Albert Pretorius • Roelof Storm • Ludwig Binge • Ilana Cilliers
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 42 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: 15 LD
Categories: Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > Drama
Movies & TV > Feature Film
Promotions
LSN: XHY-SPH-6FH-2
Barcode: 6004416132977

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners