Die amptelike K53 slaag jou leerlinglisensie maklik is die
herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou
leerlinglisensie, ’n wen titel waarvan daar meer as 2 miljoen
uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas
sonder om die wenformule te verander. Die teks is opgedateer met
die nuutste inligting oor die toets en sluit die titel by die toets
vir die K53-rybewys aan en is ’n noodsaaklike gids vir enige
persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!