0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction

Not currently available

'n Lig Van Hoop (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R181
Discovery Miles 1 810
You Save: R39 (18%)

'n Lig Van Hoop (Afrikaans, Paperback)

Connilyn Cossette

 (sign in to rate)
List price R220 Loot Price R181 Discovery Miles 1 810 You Save R39 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Sewe haar gelede is Moriyah in Jerigo gevange geneem en met die merk van die Kanaänitiese gode
gebrandmerk. Maar noudat die Israeliete uiteindelik vrede in hulle land ervaar, sukkel Moriyah nog om haar eie
vrede te vind. As gevolg van die skandmerk op haar gesig, kruip sy agter haar sluier weg. Die mense in die dorp
behandel haar met veragtig en daarom is daar ook geen vooruitsigte vir ’n huwelik nie … of is daar?

Haar pa het iemand gevind wat bereid is om met haar te trou en sy hoop haar liefde vir kook sal die wewenaar
en sy seuns beïndruk. Maar iets loop vreeslik skeef en Moriyah moet vlug. Wanneer sy skuiling gaan soek in een
van die nuwe Levitiese asielstede, is sy glad nie voorbereid op die gevare, of die vyande – en onverwagte
bondgenote – wat sy gaan teëkom nie.

’n Lig van hoop is ’n aangrypende verhaal van ’n soeke na aanvaarding en liefde en die uiteindelike ontdekking
dat daar Een is wat ons altyd onvoorwaardelik aanvaar en liefhet.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: December 2020
Authors: Connilyn Cossette
Dimensions: 210 x 140 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 312
ISBN-13: 978-1-4316-2289-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > General
Books > Fiction > Genre fiction > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4316-2289-3
Barcode: 9781431622894

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners