God se Woord is vol van beloftes wat Hy aan elkeen van ons gee vir die baie seisoene en situasies wat ons deur die loop van ons lewe ervaar. Hierdie beloftes is vir ons persoonlik bedoel – om ons te bemoedig, ons vrese te stil, ons gees te vernuwe en ons geloof te versterk. Daaglikse beloftes bevat:
• ’n Persoonlike, Skrifgebaseerde belofte van God vir elke dag van die jaar oor onderwerpe soos ’n Nuwe begin, Leiding, God se liefde, Voorsiening, Beskerming en baie ander
• Twee teksverse saam met elke belofte
• ’n Gepaste aanhaling vir elke dag deur ’n Christen-skrywerGod gee hierdie beloftes vir ons, ons moet dit net glo en ons eie maak sodat ons elke dag volgens sy Woord kan leef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!