0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R64
Discovery Miles 640

Jou Kosbaarste Bate (Afrikaans, Paperback)

Danie Vorster

 (sign in to rate)
Loot Price R64 Discovery Miles 640

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

As jy wegkyk van dit wat materialisties is (waar geld as maatstaf gebruik word) en na God en jouself kyk, sal jy ontdek… Wie JY is maak jou ryker as ‘n miljoenęr.

Die boodskap wat deur geld aan ons oorgedra word, is eenvoudig: “Sonder my is jy niks werd nie, jy het niks, jy is niks nie.”

Dis ‘n taal wat deur biljoene mense verstaan word, dit is die taal van die rykes en beroemdes, sowel as die armes en die wat berug is.

Dis baie selde dat jy sal lees van die geluk van hulle wat die bopunt van die suksesleer bereik het. Hulle het geleer dat geld nie alles is nie – dat geld stoflike dinge (goed) kan koop, maar die geluk nie. Geld en geluk gaan nie noodwendig hand aan hand nie.

Jou kosbaarste BATE sal jou help om jou eiewaarde te ontdek in ‘n węreld waar geld oorheers en selfs die waarde van mense bepaal. Jy het nodig om jouself te waardeer. As jy eers weet hoe om te bepaal wat jy regtig werd is, sal jy anders dink, praat en doen, want jy sal anders voel oor jouself

JY is jou kosbaarste bate, nie as gevolg van jou nettowaarde nie, maar as gevolg van wie JY is!

General

Imprint: Carpe Diem
Authors: Danie Vorster
Format: Paperback
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-4322-0839-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0839-X
Barcode: 9781432208394

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners