0
Your cart

Your cart is empty

Books > Business & Economics

Buy Now

Dink Soos 'n Miljardęr - Geheime Van 'n Suksesvolle Suid­Afrikaanse Entrepreneur (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R71 (24%)
Dink Soos 'n Miljardęr - Geheime Van 'n Suksesvolle Suid­Afrikaanse Entrepreneur (Afrikaans, Paperback): Daniel...

Dink Soos 'n Miljardęr - Geheime Van 'n Suksesvolle Suid­Afrikaanse Entrepreneur (Afrikaans, Paperback)

Daniel Strauss

 (1 rating, sign in to rate)
List price R290 Loot Price R219 Discovery Miles 2 190 You Save R71 (24%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Baie dinge het die afgelope paar eeue verander. Jy hoef nie meer ’n koninklike te wees om suksesvol te wees nie. En jy kan ondenkbare rykdom in ’n enkele leeftyd versamel. Die meeste mense weet eenvoudig nie hoe nie.”

Jy is waarskynlik reeds ’n entrepreneur. Of jy droom daarvan om een te wees. Jy wil jou eie onderneming besit en jou eie baas wees.

Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, is sy eie baas, maar dit was nie altyd die geval nie. Tydens sy grootwordjare was hy daarvan oortuig dat die rykes slimmer is of oor vaardighede of kennis beskik wat gewone mense nie kan bekom nie. Maar op ’n dag het ’n toevallige ontmoeting met ’n miljardęr-entrepreneur hom laat besef dat ‘die rykes’ eintlik ‘normale mense’ is, net soos hy. Die verskil is dat die geldloses wat skatryk word, weet hoe om bó die lyn te dink. Hulle het die ingesteldheid van ’n miljardęr.

In Dink soos ’n miljardęr verduidelik Daniel wat dit beteken om hierdie lewensveranderende nuwe ingesteldheid aan te neem. Hy deel sy geheime tot sukses, insluitend hoe om toegang tot kapitaal te verkry, waar om die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik, en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry, sodat jy ook soos ’n miljardęr kan dink – en uiteindelik – een kan word.

General

Imprint: Tafelberg
Release date: February 2021
Authors: Daniel Strauss
Dimensions: 235 x 152 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 191
ISBN-13: 978-0-624-09031-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Business & Economics > General
Books > Afrikaans > Besigheid en Ekonomie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Local Author Showcase > Business
Books > Promotion > South African Top 50
LSN: 0-624-09031-0
Barcode: 9780624090311

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners