0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour > Humour collections & anthologies

Buy Now

Hoe Verklaar Jy Dit? # 2 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R150
Discovery Miles 1 500
You Save: R40 (21%)
Hoe Verklaar Jy Dit? # 2 (Afrikaans, Paperback): Danny Fourie

Hoe Verklaar Jy Dit? # 2 (Afrikaans, Paperback)

Danny Fourie

Series: Hoe Verklaar Jy Dit?, 2

 (3 ratings, sign in to rate)
List price R190 Loot Price R150 Discovery Miles 1 500 You Save R40 (21%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe Verklaar Jy Dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wÍreld verder te bevredig nie.

In Hoe Verklaar Jy Dit? 2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers in die gewilde radioprogram behandel is. En dit help die leser natuurlik om die wÍreld om ons minder vreemd te maak. Hoe verklaar jy ons honger na inligting en ons dors na kennis? Die antwoord is eenvoudig: Ons is mal daaroor om antwoorde te kry, selfs al is daar geen oŽnskynlike voordeel daarin nie.

Is dit werklik nodig om te weet wat ’n Jerusalem-kriek of ’n sweepspinnekop is? Waarom die son nie uitbrand nie? Hoekom ’n mens se oŽ traan as jy uie sny? Hoe die Richter-skaal werk? Wie en wat die Florisbadmens is? Wat links- en regshandigheid bepaal? Van al die soogdiere is ons die enigste wat lewenslank nuuskierig bly. Daarom sal Hoe Verklaar Jy Dit? 2 jou nog meer fassineer.

General

Imprint: Penguin Books
Country of origin: South Africa
Series: Hoe Verklaar Jy Dit?, 2
Release date: September 2017
Editors: Danny Fourie
Dimensions: 235 x 152 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 209
ISBN-13: 978-1-77609-203-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Reference & Interdisciplinary > Communication studies
Books > Science & Mathematics > Science: general issues
Books > Sport & Leisure > Humour
Books > Reference & Interdisciplinary > Communication studies > Research methods
Books > Science & Mathematics > Science: general issues > General
Books > Sport & Leisure > Humour > Humour collections & anthologies
Books > Afrikaans > Verwysing
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Wiskunde en Wetenskap
Books > Local Author Showcase > Sport & Leisure
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 1-77609-203-1
Barcode: 9781776092031

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners