'n Paw Paw Vir My Darling is 'n greep uit die lewe van die Beeslaer-familie van Frik Du Preezstraat 24, Damnville wat afspeel in 2003, hul lief en leed gesien deur die oë van hul 'pavement special' hond, Tsjaka wat die hoofkarakter in die storie is.
Die Beeslaers is verteenwoordigend van die blanke Afrikaner wat post-1994 'n eksistensiele verwarring beleef, wat alhoewel goeie voornemens, telkens in 'n slaggat trap in hul pogings om aan te pas by 'n nuwe politieke bestel, ekonomiese uitdagings en sosiale kwessies.
Dit speel onder andere uit in hul verhouding met die tuinwerker Cyril Phosa, die polisieman Sargeant Kennedy Banda en Minah Naidoo, die Indiër 'girlfriend' van hul seun Elvis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Mon, 17 Sep 2018 | Review
by: Johette A.
Lekker lag movie!
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)