Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag.
Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom
Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas
terug van 'n safari af, sorg vir ’n klomp verrassings ... ’n
Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die
wonders van Afrika ontdek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!