My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer, 'n stoute krokodil, 'n
draaierige, swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is
hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos
gesien deur die oe van hulle kinders bring hulde aan pa's van alle
soorte, waar hulle ook mag wees!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!